|
Sekondêr · KYLEMORE · SecondaryLabor Omnia Vincit |
|
GEKIEDENIS ONNIES SPORT FOTO`S KALENDER |
DINGE OM NA UIT TE SIENDie skool is elke jaar in `n taai stryd gewikkel met sy buurskool Groendal Sekondêr.Dit is `n dag van sport en plesier.Die derby vind elke jaar in Augustus plaas. Daar is ook elke jaar vriendskaplike wedstryde waarna die leerders uitsien.Die eerste is in April teen Diazville Sekondêr wat in Saldanha gelëe is.
Die tweede is in Augustus teen Groenberg Sekondêr wat in Grabouw gelëe is. |