Search the Web

Skoolwapen

Sekondêr · KYLEMORE · Secondary

Labor Omnia Vincit

TUISBLAD

GEKIEDENIS

ONNIES

SPORT

FOTO`S

KALENDER



GESKIEDENIS

In Januarie 1991 is met onderrig in drie klaskamers op die terrein van P.C.Petersen Primêr begin.Ons huidige skool was nog onklaar en ons moes met `n leerlingtal van 421 en 23 personeellede die klas beset.

Op Februarie 1991 het ons ons nuwe skool ,Kylemore Sekondêr met trots betree.

In April 1991 is die amptelike skoolwapen goedgekeur.

Die huidige skooldrag is gedurende Augustus 1991 in gebruik geneem.