|
Sekondêr · KYLEMORE · SecondaryLabor Omnia Vincit |
|
GEKIEDENIS ONNIES SPORT FOTO`S KALENDER |
SPORTRugbyDaar is vier rugby spanne by die skool.Dit is die o/14, o/15, o/16 en o/19. Leerlinge kry ook die geleentheid om aan Boland Rugby Proewe deel te neem. Netbal Daar is `n o/14, o/16A, o/16B en o/19 span.Die skool lewer gereeld spelers wat in die Bolandspan opgeneem word. Vlugbal Daar is tans twee spanne nl. seuns en dogters. Sokker Twee spanne word afgerig en dis die o/15 en o/17.Daar is ook `n damesspan wat vir niemand terugstaan. Krieket Die skool het van die beste spelers.Daar is drie spanne, seuns o/15, o/17 en die dogters.Die spanne bly meestal onoorwonne in `n seisoen. Atletiek Die skool neem jaarliks deel aan byeenkomste.Die eerste op Dal Josafat en die tweede op Coetzenburg.Talle atlete kry erkening vir hul prestasies. Ander Sportsoorte Daar word ook die volgende beoefen:
|