|
Sekondêr · KYLEMORE · SecondaryLabor Omnia Vincit | |
|
GEKIEDENIS ONNIES SPORT FOTO`S KALENDER
|
WELKOM BY KYLEMORE SEKONDêRDie Sekondere Skool Kylemore se personeel, leerlinge en skoolkomitee wil u by voorbaat verwelkom. As skool is ons daartoe verbind om aan hom/haar net die beste te bied. Die ouers en die onderwysers se opregte belangstelling, deurlopende betrokkenheid en motivering lê u kind se sukses ten grondslag. Getrou aan ons leuse, Labor Omnia Vincit –arbeid oorwin alles –is dit ons erns om elke leerling die geleentheid te bied om sy/haar volle potensiaal te ontwikkel, om sodoende nie alleen `n nuttige landsburger te wees nie, maar om beslis met `n stewige voorsprong tot die wêreld van werk toe te tree.
1.Navorsing en vernuwing sal vir hierdie skool die sleutel tot sukses wees. 2.Die skool onderneem om sy opvoeding en onderig so te klee dat leerlinge van hierdie skool gesogte toetreders tot die arbiedsmark sal wees. 3.Die skool sal dringend daarna streef om werklik `n gemeenskapskool te word, sodat leerlingtalle en finansiering geen probleme sal oplewer nie. 4.Ons skool sal allersins `n voorbeeld vir alle skole wees. As opvoedkundige inrigting is dit ons missie om, gehoorsaam aan die woord van God, elke leerling met behulp van effektiewe onderwys en die ondersteuning van elke ouer tot volle ontwikkkeling te lei omas nuttige landsburger weerbaar te wees om aan die eise van die hede en die toekoms te voldoen. "WIE HOM LAAT LEER , KEN DIE PAD NA DIE LEWE."SPR. 10 VERS 17 Posadres:
Tel: 073 1743658 ![]() ![]() ![]() ![]()
|